07 February, 2007

Verlange

Ek verlang na iemand wat ek nie ken nie
Ek wonder waar sy is en hoe sy dalk mag lyk
Sy gee my bottervliegies en maak my tummy draai
Maar ek VERLANG na iemand wat ek nie ken nie

Ek wens ek kon jou naam se
Ek wens ek kon jou by ny he om jou vas te hou
en in jou oe te kyk...
Maar ek VERLANG....Na iemand wat ek nie ken nie

ek weti wie almal al so gevoel het nie...
MAAR EK WENS EK ONTMOET HAAR BINNEKORT!!!!!

2 comments:

SaM-GiRL said...

Awwwww, dis die ene wat ek so baie like Al!! Regtig nice, dit klink amper soos iets wat jy op Mk89 kan speel!

Donsie said...

Eendag op 'n tyd wat jy dit die minste verwag gaan daar 'n vrou oor jou pad stap en sy gaan jou om nock met 'n veer. En jy gaan nie weet wat om met jouself aan te vang nie, want al wat deur jou kop sal gaan is - dis sy! dis die een! daai een wat soveel paaie al deur my kop geloop het! Die een sonder 'n gesig! Ek het haar nou...