09 February, 2007

WIE KAN MY SE

VERSE1:
Wie kan my se waar liefde le...
Wie kan my se?
Wie kan se hoe liefde lyk...
Wie kan se?

koor:
WANT EK WEET NIE HOE DIT VOEL NIE
EN EK WEET NIE HOE DIT LYK NIE SO WIE KAN MY SE
WAT LIEFDE IS....

VERSE2:
Wie kan my wys hoe liefde lyk
Wie kan my wys?
Wie kan vir my beskryf...wat die liefde is

koor:
WANT EK WEET NIE HOE DIT VOEL NIEEN EK WEET NIE HOE DIT LYK NIE SO WIE KAN MY SE
WAT LIEFDE IS....

.

1 comment:

SaM-GiRL said...

Liefde is daai warm gevoel wat jy in jou maag kry as jy met die persoon is wie jy baie liefhet, dis die butterflies wat jy kry voor jy daai persoon sien, dis die nattigheid op jou palms, as jy stres voor hulle kom.... liefde is great!!