08 February, 2007

WENS

Ek wens ek kon jou se
Ek wens ek kon jou by my he...
Om jou te druk en nie meer aan
my trane te verstik...
ek wens ek kan jou se hoe baie ek jou lief het
maar jou liefde is reeds vir iemand anners gegee...ek moet dink en besef...
dat dit wat ek het kan ek verloor...
...Maar daar is een ding wat jy moet onthou...
Theres a reason for that ending...think...and COMMENT

2 comments:

SaM-GiRL said...

*thinks*.......hmmmm, no, I got nothing.....lol=)

Donsie said...

Kan net aan een rede dink hoekom dit moes eindig ten spyte van die feit dat dit so seer maak dat jy nie n idee het wat om met daardie pyn te maak nie. Daar moet iets beter wees as wat jy nou moes laat gaan... En as jy so seer het is dit die laaste ding waaraan jy dink...